Tuisblad / Meer oor De Heus / Meer oor De Heus / Missie

Missie

Ons missie is om die voortbestaan van De Heus, as 'n familie-besigheid, te verseker en te fokus op wêreldwye groei in die veevoerbedryf in ooreenstemming met ons visie, waardes en kultuur en om dit te doen deur ʼn bydrae te lewer tot landbou-ontwikkeling en vooruitgang by alles waarby ons betrokke is.