Tuisblad / Sektore / Beeste / Kalwers

Kalwers

De Heus se suiwelnavorsingseenheid het ʼn gebalanseerde, ekonomiese kalfgrootmaakplan ontwikkel. Dit fokus op die verskillende stadiums van kalwers vanaf geboorte, deur die speenfase, die jeugdige groeifase, en die puberteitsfase tot by die bevrugtings- en dragtige fase. Hierdie goed-gebalanseerde program verseker hoër produksie, en laer grootmaakkoste, en die resultaat is sterk, gesonde koeie met ʼn stewige liggaamsbou en ʼn goed-ontwikkelde rumen. Alle voer word geproduseer volgens uitgebreide navorsingsriglyne soos nagevors op De Heus se navorsingsplase en het die voordeel van op-die-plaas-advies deur tegniese adviseurs wat elke kliënt se spesifieke vereistes bepaal.