Tuisblad / Sektore / Beeste / Melkbeeste

Melkbeeste

Met melkboerdery, soos met enige ander besigheid, is winsgewendheid van kardinale belang. Hoe beter die diere gevoer word, hoe beter is die winsmarge. Die beste resultate op 'n melkplaas word bereik deur 'n geïntegreerde benadering. De Heus se suiwelprodukte word voortdurend aangepas vir Suid-Afrikaanse omstandighede en toestande, en het dié voordeel dat ons tegniese adviseurs kundigheid aan die kliënte deurgee wat internasionaal en plaaslik in laboratoriums en op proefplase  getoets is.