Tuisblad / Sektore / Suiwel / Melkbeeste / FeedExpert

FeedExpert

FeedExpert

Dit is 'n rantsoenprogram wat gebaseer is op die beginsels van die SynchroFos-sisteem. Die FeedExpert-konsep laat 'n tegniese adviseur toe om goeie praktiese en voedingsadvies te gee, gebaseer op die huidige roumateriaalkomponente wat beskikbaar is. Al ons tegniese adviseurs word opgelei op ons FeedExpert-program. Dit gee ons ‘n voorsprong in die formulering van effektiewe boerderyrantsoene en dit is ook 'n nuttige hulpmiddel vir die voorkoming van probleme. Die kombinasie van voedingkundiges en tegniese adviseurs verseker dat alle formulerings volgens die behoeftes van die diere gedoen word, wat op sy beurt die maksimum winsgewendheid vir die kliënt verseker.