Tuisblad / Sektore / Suiwel / Melkbeeste / Koeiseine

Koeiseine

Koeiseine

Daar is 'n gesegde wat lui dat 'n koei nooit lieg nie. Een van die maklikste maniere om te sien of advies of voedingsaspekte van 'n rantsoen doeltreffend werk, is om te kyk na wat die koei jou vertel. Tegniese personeel word opgelei om hierdie tekens raak te sien en om die algemene uitkoms van elke boer te verbeter.