Tuisblad / Sektore / Ekstensiewe Herkouers / Vleisbeeste

Vleisbeeste

Die perfekte aanvulling tot die rantsoen

Die Rumi reeks produkte maak voorsiening vir al die behoeftes van fetus ontwikkeling in die baarmoeder tot terminale rantsoene in 'n voerkraal. Ons tegniese adviseurs kan u help met die keuses en aanwending van die verskillende produkte om te vorder van watter vlak van prestasie u ookal op is tot die volgende.

 

Kontak ons tegniese adviseurs vir meer inligting.