Tuisblad / Sektore / Varke / Klein varkies

Klein varkies

Die basis vir optimale prestasie en die daaropvolgende groei- en afrondingstydperke is die wyse waarop klien varkies groot gemaak word. Ons klein varkie voere word noukeuring geformuleer en uit spesifiek geselekteerde bestanddele vervaardig. Die voere bied uitstekende smaak en inname-eienskappe wat daartoe lei dat klien varkies vinnig en maklik by die inneem van meer soliede voer aanpas.