Tuisblad / Sektore / Varke / Groeiers

Groeiers

Genetiese verbetering het gelei tot die teel van laer vet persentasie in varke. Hierdie varke groei vinniger en het ʼn beter vleis afsetting. As varkboer strewe u na die beste tegniese en finansiële resultate. De Heus het groei- en afrondingsvoere wat voldoen aan die behoeftes van hoër voedingswaardes van moderne varke en wat ʼn verskeidenheid keuses vir elke plaassituasie voorsien.