Royal Landbouskou - Pietermartizburg 2018

15 May 2018
-
2 minutes

‘n Ongelooflike prestasie vir Biggarsgat Stoet van CA Froneman wat sy diere afgerond het met De Heus se RumiGrow® FLC 200 & Hominy Chop

  • Hy was ‘n wenner in die volgende klasse:
  • Groepklasse: Vier eerste plekke & een tweede plek
  • Vroulike diere: Een eerste plek & ‘n tweede plek. Kalf- & Junior Kampioen
  • Bulle: Drie eerste plekke & drie tweede plekke. Kalf- & Junior Kampioen
  • Reserwe Senior Kampioen & Groot Kampioen
  • Teelprogram: Een eerste plek & een derde plek


Garrisford Stud - Simbra Cows van
Bruce Taylor. Hy het sy diere gevoer met De Heus  se RumiComplete® Stud Pellets

Hy het die volgende gewen:

  • Senior Kampioen
  • Groot Kampioen
  • Super Koei


Four Feet Farm
- Ed Barry wat sy diere afgerond het met De Heus se RumiComplete® Sheep Finisher

Hy was die wenner van:

  • Tweede plek in ‘n groep van 4
  • Eerste Reserwe Kampioen - lamkarkas met 96.95%


Oggendstond Boerdery - Koos Kooy

Hy het sy diere afgerond met De Heus se  RumiComplete® Stud Pellets

Hy was wenner van die:

  • Reserwe Junior Kampioen Koei

Baie geluk Koos, De Heus is trots om jou as voorbeeld te hê van so ‘n passievolle verbruiker van die produkte & positiewe deelnemer in die industrie.



Stey Braes - die diere is gevoer met

De Heus se RumiComplete® Stud Pellets

Hulle was wenners van die:

  • Kampioen Bulkalf – Limousine


Weston

De Heus het  RumiGrow SemiComplete® Beef Finisher geborg en die diere het vrye toegang gehad tot hooi.


Rheeba Brahman – Don McHardy

Dit was die eerste keer dat Rheeba aan die skou deelgeneem het. Don se kinders het ook aan die Jeugskou deelgeneem met baie goeie resultate.
Kyk net hoe word die diere versorg.