Tuisblad / Sektore / Pluimvee / Lêhenne / Layer 500

Layer 500

Layer 500 Die moderne lêhen is in staat om geweldige hoë produksieprestasies te bereik, wat beteken dat boere nou hulle henne veel langer kan hou as wat voorheen gedoen is. Met die genetiese vooruitgang wat nou bereik is, moet pluimveeboere nou onfeilbare boerderypraktyke aan die dag lê. Die nuwe gesofistikeerde voeropsies / produkte verseker dat lêhenne toenemend langer produktief bly.