Tuisblad / Sektore / Varke / Groeiers / Basiese beginsels

Basiese beginsels

Basiese beginsels

Omgewingsbeheer

Goeie omgewingsbeheer is noodsaaklik vir die gesondheid en die groei van jou varke. Op die gebied van die omgewingsbeheer kan ʼn De Heus tegniese adviseur jou op verskeie velde van kundige raad voorsien of hulle sal jou kan verwys na spesialiste in die veld.

Eie navorsingsfasiliteite

De Heus is nou betrokke by navorsing- en ontwikkelingsafdelings by universiteite in die Nederlande om altyd ʼn leier te wees op die gebied van nuwe navorsing. Ons ondersteun ook ons eie navorsing- en ontwikkelingsdepartement wat oor uitstekende toetsfasiliteite vir varke beskik. Die toetse is so ontwerp dat selfs geringe verbeterings aangetoon kan word.