Tuisblad / Kennisbank

Kennisbank

53 Resultate
Relevant Onlangs Gewild

01-09-2018 - Wat bepaal winsgewendheid in die voerkraal? Die eerste belangrike faktor sal altyd die aankoopprys wees. As jy jou eie lammers voer, sal dit stoorlamprys teenoor slagprys wees Voeromsetverhouding (VOV): hoeveel kg voer ingeneem word om 1 kg groei te...

01-09-2018 - Wolopbrengs word bepaal deur die veloppervlakte van die dier asook die hoeveelheid follikels wat daarin ontwikkel. Die maksimum hoeveelheid wolfollikels wat ’n lam kan ontwikkel word geneties bepaal, maar die persentasie van die follikels wat tot wolproduksie lei (volwassewording),...

01-08-2018 - Fosfaat speel ’n uiters belangrike rol in die energiemetabolisme van ’n dier (Kreb-siklus). Fosfaat word ook as bousteen van die skelet gebruik en meer as 80% van die fosfate in die dierlike liggaam kom in die beenstruktuur voor. Fosfaat wat nie onmiddellik vir metaboliese prosesse...

01-07-2018 - Mieliekuilvoer kan ook gebruik word om die hoë proteïeninhoud van weidings te ‘verdun’. Grasproteïene is gewoonlik tussen 24 - 30% ru-proteïne (RP) in die lente en somer. Te veel proteïene in die dieet is nie wenslik nie, aangesien dit ’n negatiewe impak op vrugbaarheid het (dooie...

01-06-2018 - Die Verenigde State se Voedsel- en Dwelmadministrasie (US Food and Drug Administration) het in 1951 die gebruik van antibiotika as dierlike voerbyvoeging sonder veeartsenykundige voorskrif goedgekeur. In die 1950's en 1960's het verskillende Europese lande hul eie nasionale...

01-05-2018 - Produsente soos Belnori Boutique Cheesery spog met spesialiskaasprodukte wat koppe laat draai op die wêreldmarkte. By wêreldkampioenskappe wat deur The Guild of Fine Foods georganiseer word, het hulle reeds een Supergoud “World Cheese Award” ontvang en twee Goues; voorwaar...

01-05-2018 - Daar is 'n paar belangrike redes waarom varkies in die kraamhuis reeds kruipvoer gegee kan word: Varkies word gebore met lae vlakke van amilase en hoë vlakke laktase. Hierdie aanvanklike ensiemprofiel help die varkies met die vertering van melkproteïen, maar nie met die vertering...

01-05-2018 - Die finansiële lewensvatbaarheid van elke suiweleenheid in Suid-Afrika kom elke dag onder meer druk. Dit lyk asof nuwe uitdagings in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf nooit vêr weg is nie en daar moet voortdurend planne gemaak word om nuwe uitdagings die hoof te bied. Daar is egter 5...

01-04-2018 - Wol- en sybokhaarproduksie: die basiese beginsels Die beginsels van fynwol- en sybokhaarproduksie (vag) is fisiologies min of meer dieselfde, maar die voertuig (dier) verskil in groot ’n mate en die voedings- en bestuursbenadering moet anders wees. Die basiese beginsels is...

Page 1 of 6